Mona Freeman

Mona Freeman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-06-09)9 Junie 1926
Sterfte 23 Mei 2014 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mona Freeman (9 Junie 1926 – 23 Mei 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Black Beauty (1946), Dear Ruth (1947), The Heiress (1949), en Jumping Jacks (1952).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search